Gay-wees: keuse of so gebore?

“Stil broek, baas is nie bang nie.”

Ek begin so omdat ek weet ek kan met die stuk ‘n lat vir my eie gat pluk, maar ek wil graag n nuwe uitkyk op die stelling gee. Kort en kragtig, en ek weet waarvan ek praat omdat ek uit eie ondervinding praat.

Ek kan n hele paar skrywes hier tag wat my bloed laat kook het en my baie ongemaklik laat voel het, maar ek gaan nie.

Ek wil nie gaywees goedpraat of slegpraat nie, dis elkeen se eie keuse.

wat ek wel wil sê is dit:

Gaywees is defnitief nie n maklike leefstyl nie.

  • Om gay te wees beteken dat jy met verwerping, slegsê, vernedering, oordeel, eensaamheid, en soveel baie ander dinge gaan moet saamleef.
  • daar is baie seer betrokke. Want mense se woorde en optrede kan baie seer maak. En daai wonde genees moeilik.
  • En gay mense is dikwels eensame mense(want wie wil nou vriende met n gay persoon wees)

Ek sluit af: Ek weet nie hoekom(keuse, van geboorte, a.g.v omstandighede) daar straight en gay mense is nie, maar volgens my is dit nie ‘n keuse nie, want watter regdenkende mens sal KIES om gay te wees in plaas van om net straight te wees en niks of niemand gaan iets sê of doen nie?

Ek sal definitief nie kies om gay te wees nie! Maar…

Letting go

What we had for two months was something you don’t get every day…

It was amazing!

It was REAL!

But you let it go…and throw it all away… Can we just get it back?

Even though you turn around and walk away, I never let it go…I was always holding on…hoping for a miracle..

But at last I know know…everybody cry, everybody hurt. And it was my time to feel as if I’m dying. So I take it “like a man”… I accept my punishment for thinking that I deserve you; to even think that there is the smallest possibility that I was good enough for you; that we can make it work; that we will be able to do what no-one could ever get right(and most probably never will).

Do you know why we didn’t succeed? Because there was hesitation. like i always say: “If you hesitate, you better los it uit”

So I Learned my lesson, and it is time to move on…time to let go.

I’m letting go of the idea… but I will never let go of the feelings!

the feeling I have is the only thing that keeps me alive, its the only thing that protects me from everything and everyone out there!

It reminds me

  • of a dream I once have
  • pain and dissapointment
  • that love is something out of my reach
  • to never ever fall for love again

So here it is…I am letting you go…But just before you go, there is one last thing you must know! i just have to proof you wrong…

It wasn’t just a phase…and it wouldn’t just go away. i didn’t get over you, and I didn’t move one. Yes I got stuck…stuck on you..

And I probably be stuck here for life…but I accepted it, and made peace with it.

So you can go now…I’m letting you go…

 

Breindood – Skakel ek masjien of nie?

Ek haat dit om te verloor!
Ek haat dit om op te gee!
Solank as wat daar n moontlikheid is(hoe gering ookal) dat dinge nog kan uitwerk soos ek wil he,sal ek nie opgee nie. Dalk,net dalk is dit dalk my beurt vir n wonderwerk.

Die dokter het jou breindood verklaar. Ek is verslae. Ek weet nie watter kant toe nie. Dis so onverwags. Maar ek mag my tyd vat het hy gese.
Dis maklik die moeilikste besluit wat ek nog ooit moes maak…
Wat as die dokter verkeerd is?
Hoekom nou?
Wat moet ek doen?
Hoekom jy?

Ek stel uit en uit. Maar ek besef dat ek nie langer kan uitstel nie, want ek gee myself net onnodige vals hoop.
Ek gee die bevel dat die masjiene afgesit moet word. In n oogwink is als verby en is daar nie meer omdraai kans nie. Die besluit is geneem.

Lank nadat als verby is, kan ek nog nie vrede maak en aanbeweeg nie.
Dis asof ek net nie kan vrede maak nie.
Ek wonder of ek die regte besluit geneem het?
Was jy regtig breindood?
Was dit die enigste uitweg?
Moes ek nie maar net nog n bietjie gewag het nie?
Het ek nie die maklike uitweg gekies nie en net opgegee nie?
Moes ek nie net bietjie meer vertroue gehad het en geglo het dat n wonderwerk kan gebeur nie?
Wat as ek nie die masjiene afgesit het…

Almal kan identifiseer met die setuasie. Jy moes nie noodwendig iemand se masjiene afsit nie, maar iewers in jou lewe moes jy n belangrike besluit neem. En nadat jy die besluit geneem het, kom daar skielik die onsekerheid of twyfel. Jy wonder of jy die regte besluit geneem het.

Dis normaal. Met enige besluit wat mens neem kan mens nooit 100% seker wees nie. Nie een van ons kan die toekoms voorspel ni. As mens wil ons nie onself indoen deur die verkeerde besluit te neem nie. So jy gaan wonder.
Daar is net 1 mens wat mens te alle tye kan en moet vertrou. En dis jyself. Moet nooit jouself wantrou nie.
So twyfel vir n klein rukkie,maar moet net nie dat die twyfel blyplek kry in jou gedagtes nie. Dink vir n rukkie na, maar gaan dan aan. Jy het jou besluit geneem op grond van die inligting wat jy gehad het, so jy het die regte besluit geneem. Dis in elk geval nou gedane sake, jy kan nie die tyd terugdraai nie. So wat gedoen is,is gedoen. En dit was die regte ding.
Moenie die “Wat as” vraag vra nie, want…as is maar net gebrande hout…

To be me looks easy…

You wanted to be the number 1…the favorite…the best…
You wanted my position and wanted me out of the picture.
Guess what..you can have it without a fight, I will just it hand it over to you. Now you have it all. Let’s see if you have the balls to did what I did?
Remember, I’m not there to help you anymore…you wanted my position and in my position there is only 1 gold rule: You must do it all by yourself.
Since you took my postion, you must be willing to do everything I did, in order for you to be the best.
All your time;all your money; all your effort…that is what is required.
And don’t wait for her approval or appreciation. The one you are doning it for doesn’t really care what it takes, just as long as the result are there when she wants it( and trust me,her timing suck sometimes)
Good luck…
You won’t last
And don’t say I didn’t warn you!

do you love me enough to kill me

Die seding ek het een aand oor TV gehoor en van daaraf het dit vasgesteek. Ek het baie oor dit gedink en dit probeer vergelyk met n setuasie waarin ek al was.
Maar ek kon net nooit tenvolle met sekerheid se ek verstaan die sin nie.
Maar ek verstaan dit vanaand…
Wanneer jy iemand so lief het is daar niks wat belangriker as daai liefde vir daai persoon nie…nie eers die lewe self nie. Jy sal eerder doodgaan as om sonder daai liefde te lewe.
If I must choose between breathing and loving you, I would use my last breath to tell you…I love you

Verpletterde hart…

Jy is my wêreld. Jy is die een persoon wat ek in my lewe nodig het. Jy is my soulmate…maak nie saak wat die prys is nie, ek sal dit betaal vir jou. Niks is te veel gevra as dit by jou kom nie. Ek wens net jy wou dit insien. Ek weet nie wat meer om te doen dat jy dit moet verstaan nie.
Ek het als vir jou opgeoffer…als gegee sover ek kon. Ek het myself te nagekom en met tye in die voet geskiet om jou wense te bewaarheid en jou te gee wat jy wil hê. Dit als het ek gedoen, sonder om iets terug te verwag. Ek het geen eise aan jou gestel nie. Ek het geen terugbetaling verwag nie nie…op n manier wou ek jou seker “koop”. Ek sou enigiets doen solank jy net deel van my lewe is, solank jy net in my lewe bly.
As jy gesê het spring…het ek met n smile gevra hoe hoog en gespring. Al wat ek in return wou hê is die sekerheid of versekering dat jy in my lewe is. Ek wou net gehad het jy moet weet dat daar altyd plek vir jou sal wees in my lewe, ek sal altyd jou in my lewe wil hê. Ek wou net gehad het jy moet verseker wees van die feit dat ek nie sonder jou wil wees nie, dat ek jou vir altyd en ewig in my lewe soek.

Hulle sê daar is n baie dun lyn tussen liefde en haat. Maar ek stem glad nie saam hulle nie. Want ek het nou al als probeer om daai lyn te kan oorsteek.
Met tye wens ek net dat ek jou kan haat…dat die liefde wat ek vir jou het net kan verdwyn. Ek wens ek kan net weer normaal funksioneer(nie dat ek regtig weet wat normaal is nie). Ek wil net weer mens kan wees. Ek wil nie meer soos n lee dop voel nie, ek wil nie meer jou met alles in my mis nie. Ek wil nie meer hê dat jy die alfa en omega in my lewe moet wees nie.
Ek bedoel na almal, dink ek het jy dit heel duidelik gemaak dat jy tot die uiterste sal gaan om my te laat verstaan dat jy niks meer as vriendskap soek nie. En die afgelope paar maande het jy tot sover gegaan om my te wys dat ek oorbodig is in jou lewe, dat jy nie my meer nodig het in jou lewe nie, inteendeel, jy is baie beter daaraan toe sonder my…jy het my totaal en al vermy en uitgesluit.
Jy het my net gebruik mos…ek is die skuim van Rustenburg
Jy het my weggestoot toe ek wou daar wees vir jou. En toe ek jou sê hoe sake staan en dat as jy jou verhouding wil behou en laat werk, moet jy my laat gaan, jy weet mos ek sal altyd daar wees, maar vir eers is jou verhouding is eerste. Jy het my gekyk en gesê jy weet en jy het omgedraai en uitgestap. Jy het weggestap sonder om terug te kyk; sonder huiwering; sonder n woord verder. Jy het selfversekerd vol vertroue weggestap sonder n “dankie”, of “ek is jammer”
Jy het daar my duidelik laat verstaan dat jy enigiemand anders bo my sal verkies
Jy kon dit nie duideliker stel dat ek moet aangaan en met my lewe en ophou moet wag vir jou nie.
Jy het alles reggedoen om my te help om jou te kan haat. Niemand sou my kwalik neem as ek na dit, jou sou afskryf nie. Almal sou verstaan. Ek het die volste reg gehad om jou selfs te kon haat.
Maar…tenspyte van die feit dat daar duidelike aanwysings was na die lyn kon ek net nie die lyn gekry het na haat toe nie.
Ek was kwaad gewees vir jou ja!
Ek was so kwaad met tye dat ek in trane uitgebars het. Ek wou net weghardloop. Ek wou net vergeet… die seer, teleurstelling, verleentheid en verwerping moes net weggaan. Die eensaamheid en aleenheid sal ek leer om mee te cope. Maar die gevoelens kon ek net nie meer hanteer nie, dit moes net verdwyn het.
Jy het met daai uitstap uit my flat uit nie net my hart saam jou gevat nie, jy het my hele menswees, my rede om te wil aangaan, my geluk, my drome, my selfbeeld, my hele lewe saam jou gevat…weet jy hoekom? Want jy is my lewe…jy is my alles!
I try my best, done everything possible, to let you go. Ek het alles moontlik gedoen om jou uit my gedagtes te kry. Ek het my gevoelens ver weg, daar waar niemand ooit sal kom nie, gebêre en toe dit toe gesement en try vergeet. Ek het gehoop dat dit sal verdwyn, en as dit dan nie verdwyn nie, dat dit tenminste net bietjie draagliker sal word, meer hanteerbaar.
Ek het besluit om oor te begin…van vooraf. Ek het niks oorgehad nie, so ek het nie regtig veel opsies gehad nie, eintlik was dit my enigste opsie gewees.
Vir n week was ek n vreemdeling, was ek iemand wat niemand geken het nie, was ek gevoelloos; ek was hard; ek het geen emosie getoon nie…ek was dood…’n week…7 dae…168 ure.
Ek het jou uitgesluit…Ek het geweier om aan jou te dink.
En na ‘n week het ek my antwoord gehad…ek het dit duidelik gekry. Daar was geen onsekerheid meer nie. En ek moet dit nou van my hart af kry. Daar is iets wat jy moet weet…
ek is lief vir jou, ek is verlief op jou. Ek het jou lief met my hele hart en siel. Ek weet dit nou verseker. Daar is geen twyfel meer nie. Ek het jou lief met alles in my!

Ek is nou meer as ooit vantevore seker van wat ek voel. Ek weet daar is net een persoon vir my. Daar is net een girl met wie ek die res van my lewe wil deel, een girl vir wie ek met alles in my liefhet. Een girl wat my hele hart besit.
Ek wil so graag die regte woorde vind wat vir jou iets sal beteken, wat jou sal kan oortuig dat my gevoelens real is, dat ek nie oordryf nie. Ek wil die woorde skryf wat die storm in jou tot bedaring sal bring en jou gemoedsrus sal gee. Ek wil hê jy moet besef dat hierdie nie net nog n game is nie. This is real, this is a matter of life or death. Jy moet verseker wees dat ek hier is om te bly. Ek gaan nêrens. Ek sal aanhou probeer tot ek die regte woorde gekry het wat jou sal kan tevrede stel en sal laat besef dat jy niks gaan verloor nie…jou geluk is by my, moenie worry nie, ek sal dit bere tot jy gereed is om dit te kom opeis.. ek sal geduldig wag vir jou om op te hou om daarteen te baklei en in te gee of oor te gee.

Ek drentel rond en dit voel of ek op die punt is waar daar geen omdraai meer is nie. Ek is verby die punt waar ek kan omdraai en net wegstap en vergeet van als. Jy is net te groot deel van my lewe. Jy is n noodsaaklikheid vir my…maar…I don’t matter enough for you

Ek is toe maar net nog een van jou pionne in jou game…jy het my net so laat gaan, my totaal en al weggegooi en afgeskryf…ek wens so jy kon die seer in my oë raak sien en besef dat jy die oorsaak is, en dat jy die enigste een is wat die seer kan regmaak…maar jy het aanbeweeg…ek wens so jy wil terugdraai…
Ek weet tenminste ek het my alles ingesit…daar is niks meer wat ek kon doen nie…en my alles was toe nie genoeg nie…